Sale!

Vlekkie en die straatlopers

R35.00 R17.50

Vlekkie en die straatlopers
SKU: BONVOL1-1 Categories: ,
Description

Vlekkie, ‘n wit steekbaardhondjie se Baas, Japie, vertrek om te gaan visvang vir die dag. Japie vergeet sy viskas en ry terug huistoe waar hy Vlekkie se nekbandjie buitekant die hek sien lê. Waar kan Vlekkie tog wees? ‘n Soektog begin. Sal Japie vir Vlekkie weer vind?

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…