Sale!

Meerkat se dinge

R35.00 R17.50

Meerkat se dinge
SKU: BONVOL4-2 Categories: ,
Description

Het jy geweet dat meerkatte amper 5% van hulle liggaamsgewig in die nag verloor, daarom dat hulle so vroeg oggend naarstigtelik na kos soek? Ontmoet vir Mattie meerkat en die bende meerkatte. Ons  leer meer van hul gedragspatrone en ander interessante meerkat feite. Silwerrug Jakkals is natuurlik altyd daarop uit om meerkatte te vang. Gaan hy daarin slaag?

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…