Sale!

Die skat van koning Troka

R35.00 R17.50

Die skat van koning Troka
SKU: BONVOL4-5 Categories: ,
Description

Pofessore Adams en Bandi, twee argeoloë, vind die lankverlore mummie van Koning Troka. Hul vind egter meer as wat hulle verwag. Daar is ‘n kaart met aanduidings na die skat van Koning Troka. Jack, ‘n avontuurlus, help die twee professors in die soektog na die skat, maar daar is nog iemand opsoek daarna wat nie so vriendelik is nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…