Sale!

Die renjaer

R35.00 R17.50

Die renjaer
Quantity:
SKU: BONVOL4-1 Categories: ,
Description

In die verhaal ontmoet ons vir Rex Ratel, ‘n formule een wedrenjaer. Mnr K, die opposisie en ‘n korrupte besigheidsman doen egter alles in sy vermoë om te verhoed dat Rex Ratel deelneem aan die opkomende wedren in Monaco, Italië. ‘n Verhaal vol opwinding wat die adrenalien sal laat pomp. Sit jou veiligheidsgordel aan en maak gereed vir Die Renjaer!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.