Sale!

Die gevleueldes

R35.00 R17.50

Die gevleueldes
SKU: BONVOL3-2 Categories: ,
Description

Basjan is gewone pleinduif wat elke dag wag dat  mense  broodkrummels kom strooi. Hy droom om eendag deel te word van ‘n groep elite vliegduiwe genaamd “Die Gevleueldes”. Op ‘n dag vlieg hy hulle agterna en ontmoet vir Vryval, die leier van die Gevleuldes. Wat volgende gebeur sal Basjan se hele lewe verander.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…