Sale!

Boggom en die krokodille

R35.00 R17.50

Boggom en die krokodille
SKU: BONVOL1-2 Categories: ,
Description

Boggom is die leier van ‘n trop bobbejane wat by die Amaroela watergat water suip. Brutus die krokodil en sy makkers boelie die bobbejane egter by die watergat. Boggom, met die hulp van die olifante, dink aan ‘n briljante plan om die boelies ‘n les te leer.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…