Volume 1

6 Aflaaibare Stories

LEES MEER

Volume 2

6 Aflaaibare Stories

LEES MEER

Volume 3

5 Aflaaibare Stories

LEES MEER

Dit is tyd vir Kraakvars Kinderstories!

Die stories is beskikbaar op Audio CD by markte en skoue en as digitaal aflaaibare stories op my webtuiste. Dit spog reeds met vier volumes en beslaan ‘n gesamentlike speeltyd van ongeveer 5 ure (± 12 – 14 minute per storie) se pure Afrikaanse luistergenot.

Kraakvars Kinderstories is die skepping van skrywer en veelsydige stemkunstenaar Johan Cilliers. Die stories handel grootliks oor die versterking van Christelike en morele waardes onder ons jeug…en dan die belangrikste van alles….om kinders aan te moedig om te luister en hulle eie verbeelding te gebruik. Die stories beskik ook oor ‘n feitlike aanslag en is propvol humor en feitlike pitkos vir die kleingoed gelaai. Grootendeels maak Johan gebruik van diere karakters aan wie hy self unieke stemme verleen.

DOEN NAVRAAG

Wil gesels? Stuur ‘n boodskap aan die skrywer: johan@kraakvars.com

KOOP STORIES

Volume 1 tot 4 nou beskibaar as aflaaibare inhoud.

KOOP NOU

ONS STORIES BESTAAN UIT

Suiwer Afrikaans

Afrikaans is ‘n pragtige taal en moet gekoester word.

Feitlike Pitkos

Die swart kolle om ‘n meerkat se oë werk soos sonbrille

Morele en Geestelike Waardes

Moenie steel nie, lang vingers betaal nie…

Lewenslesse

Glo in jouself want in elkeen van ons is daar ‘n wenner!

Humoristiese Storievertelling

Van ‘n Bobbejaan met ‘n Duitse aksent tot ‘n Aasvoël wat Formule 1 rentuie jaag

Net Lekker Pret

Ontsnap in ‘n droomwêreld van die beste kinderstories ooit..Dis Kraakvars!

KOOP 'N CD VIR JOU KINDERS